Onse Hymie
- Title
- Onse Hymie
- Description
- Onse Hymie is die verhaal van 'n Joodse smous se omswerminge en dood in die Karoo. J. C. Kannemeyer (in Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987) skryf dat dit die figuur van die Wandelende Jood in die herinnering roep en dat Leroux 'n besondere geestigheid met die jukstaponering van uiteenlopende groepe en uitgediende apartheidswetgewing bereik.
- datePublished
- 1982
- publisher
- Kaapstad: Human & Rousseau
- isbn
- 0798114630
- Media
-
Onse Hymie
Part of Onse Hymie
Not viewed
