Na'va
- Title
- Na'va
- Description
- Volgens J. C. Kannemeyer (in Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987) handel Na'va heel bewustelik oor die poging van die knolskrywer om deur middel van sy kunstenaarskap 'n "onverganklike vorm" op die "spierwit papier" te bereik. Telkens word besondere bisarre en groteske effekte bereik deur die jukstaponering van handeling en mitologiese uiteensetting of die beskrywing van twee gebeurtenisse wat gelyktydig afspeel. Die roman werk basies met 'n hele kompleks verwysings wat gesamentlik die siklus van skepping, vernietiging en herlewing aan die gang van die roman moet gee.
- datePublished
- 1972
- publisher
- Kaapstad: Human & Rousseau
- Media
-
Na'va
Part of Na'va
Not viewed
