Isis Isis Isis
- Title
- Isis Isis Isis
- Description
- Die soektog van die Egiptiese Isis na die lyk van Osiris vorm die mitiese stramien vir Isis Isis Isis, die vervolg op 18-44. J. C. Kannemeyer (in Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987) skryf dat die roman oor die knolskrywer se poging om deur middel van 'n Europese besoek en kennismaking met 'n aantal vrouens die veertien stukke van die verminkte Osiris tot 'n nuwe geheel gevoeg te kry, handel. Soos telkens in Leroux se romans is die doel van die peregrinasie 'n indiwiduasieproses, 'n poging van die knolskrywer om sy verminkte self te herstel.
- datePublished
- 1969
- publisher
- Kaapstad: Human & Rousseau
- Media
-
Isis Isis Isis
Part of Isis Isis Isis
Not viewed
