18-44
- Title
- 18-44
- Description
- 18-44 is die begin van 'n nuwe trilogie waarin die vroeëre meturgeman vervang word deur die knolskrywer wat as ek-verteller direk as eksegeet optree en probeer om homself al skrywende met "die wonderlikheid van die lewe" te versoen, tot 'n geheel te herskep of 'n sekere harmoniese betekenis in lewe en dood te vind. So beskryf J. C. Kannemeyer (in Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987) die roman oor die jaarlange korrespondensie tussen mnr. Y, die vier en veertigjarige knolskrywer, en die agttienjarige mej. X, vir wie hy nie persoonlik ken of ooit ontmoet nie. Die lewensloop van mnr. Y word gaandeweg opgeroep en beweeg tussen twee markerende punte: die jaar 1844, waarin niks van belang gebeur nie maar die briefwisseling tussen Y en X begin, en 1945 met sy katastrofes en "geboorte van 'n nuwe tragiek".
- datePublished
- 1967
- publisher
- Kaapstad: Human & Rousseau
- Media
-
18-44
Part of 18-44
Not viewed
