Een vir Azazel
- Title
- Een vir Azazel
- Description
- Volgens J. C. Kannemeyer (in Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987) is die aansluiting by die speurverhaal en die tragedie die dubbelduidigheid van mens en dinge, die polariteit en die sirkelgang een van die basiese struktuurpatrone van Een vir Azazel. Naas die jukstaponering van gegewens bereik Leroux iets besonders deurdat hy met die verbinding van 'n boks-, stoei- en bulgeveg 'n travestie van die oeroue stenigings- en sondebokritueel gee, terwyl die mite van Herakles se stryd teen die reuse in die beskrywing meespeel en die teleskopering van klassieke oudheid en hedendaagse banaliteit iets skrynends en grotesks aan die gegewe toevoeg. Leroux verbind ie lagwekkende en geestige voortreflik met die grusame, bisarre en absurde.
- datePublished
- 1964
- publisher
- Kaapstad: Human & Rousseau
- isbn
- 0798107499
- Media
-
Een vir Azazel
Part of Een vir Azazel
Position: 17 (2 views)
