Die mugu
- Title
- Die mugu
- Description
- Met Die Mugu sluit Leroux by 'n roman soos Ulysses aan. J. C. Kannemeyer (in Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987) beskryf die roman as 'n tweedaagse dooltog van Gysbrecht Edelhart deur die strate van Kaapstad.Gysbrecht, 'n vyftigjarige winkelklerk wat in 'n daaglikse roetine-lewe vasgevang is, verneem dat hy 'n lotery gewen het en dus uit sy klein wêreldjie weg kan breek. In sy reis na die middestad om sy loterykaartjie te gaan haal, ontmoet hy 'n aantal uiteenlopende karakters, onder meer die anargistiese Juliana Doepels. Met hierdie figuur van die "outsider", Doepels as eksegetiese karakter, die problematiek van orde en chaos, die peregrinasie en die verbinding van objektiewe en subjektiewe werklikheid in Die mugu het Leroux "sy eintlike métier gevind".
- datePublished
- 1959
- publisher
- Kaapstad en Pretoria: H.A.U.M.
- Date
- 1959
- Media
-
Die mugu
Part of Die mugu
