Hilaria
- Title
- Hilaria
- Description
- J. C. Kannemeyer (in Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987) beskryf die roman, die vervolg op Die eerste lewe van Colet, as belangrik in Leroux se hele ontwikkeling as 'n skrywer. Die verhaal handel oor Colet ná sy terugkeer van die oorlog en in diens van die fabrikant Julius Johnson waar hy help om 'n weeklange advertensieveldtog vir plastiekblindings te organiseer. 'n Mitiese parallel (Cybele en Attis se herlewing en die Eleusiniese misteries) lê ten grondslag van die gebeure, terwyl die banale gegewe van 'n advertensieveldtog teen die agtergrond van 'n antieke religieuse ritueel vir 'n volgehoue ironiese spel in die roman sorg.
- datePublished
- 1957
- publisher
- Kaapstad: Culemborg
- Date
- 1957
- Media
-
Hilaria
Part of Hilaria
