Die implisiete leser in Magersfontein, o Magersfontein!
- Title
- Die implisiete leser in Magersfontein, o Magersfontein!
- author
- Coetser, Adriaan
- datePublished
- 1983
- degree
- Magister Artium
- publisher
- Universiteit van Suid-Afrika
- department
- Afrikaans en Nederlands
- contributor
- Snyman, N. J.
- description
- In Magersfontein, o Magersfontein! opereer 'n in-die-teks-gepreformeerde outeur, naamlik die abstrakte outeur, wat aan 'n ideale leser - ook genoem die implisiete leser - 'n bepaalde kodesisteem ter dekodering bied. Begrip van genoemde roman is onderhewig aan behoorlike dekodering van die outeursbedoele sleutels waaruit elke kode bestaan, en wat uiteindelik tot 'n geheel konfigureer. Van die implisiete leser word verwag om 'n aantal kodes te onderskei, soos onder andere die Historiese, Korrektiewe, Religieuse en Aktualiteitskodes. Die patroonmatigheid van hierdie kodes word gedomineer deur die satire, wat op sý beurt weer deur 'n sterk ironiese inslag gestu word. Met die Historiese Kode word sowel projhekleiers as -gangers se hantering van die verlede tot eintlike satiriese objek verklaar en in die Korrektiewe Kode word genoemde hantering deur die karakter van dr. Fyella Amakais-Laird gekorrigeer. Die numineuse in die Religieuse Kode spreek saam met die Aktualiteitskode van onvermydelike ondergang.
- keywords
- Magersfontein, o Magersfontein! 1976
- Leroux, Etienne
- inLanguage
- Afrikaans
- numberOfPages
- 269
- fileFormat
Part of Die implisiete leser in Magersfontein, o Magersfontein!
