'n Interpretasie van Die derde oog van Etienne Leroux
- Title
- 'n Interpretasie van Die derde oog van Etienne Leroux
- author
- De Bruto, Andries Jacobus
- datePublished
- 1980
- degree
- Magister Artium
- publisher
- Universiteit van Suid-Afrika
- department
- Afrikaans en Nederlands
- contributor
- Spangenberg, D. F.
- description
- Etienne Leroux het in Die derde oog die moderne maatskappy in sy komplekse geheel verwoord. Die psigologiese, religieuse en maatskaplike rolle van die individu met sy tradisionele opvattings en houdings is deur die romanskrywer verwoord. Die kompleksiteit van die begrippe goed en kwaad is uitgebeeld en in die roman is dit aangedui dat goed en kwaad nie so maklike te skei of omlynbaar is nie. Die mens sal dit moet besef en daarvolgens leef. Hy sal met die kwaad in homself en in die maatskappy moet saamleef en hy sal moet poog om die kwaad in diens van die goeie in te span. Om dit alles te bewerkstellig, sal tradisionele beelde vernietig of hergekonstitueer moet word tot redding van die individu en sy maatskappy. Om dit alles reg te kry, moet die individu 'n derde of geestelike oog ontwikkel. Die derde oog weerspieël dus as't ware die mikro- en die makro-kosmos.
- keywords
- Die derde oog, 1966
- Leroux, Etienne
- inLanguage
- Afrikaans
- numberOfPages
- 72
- fileFormat
Part of 'n Interpretasie van Die derde oog van Etienne Leroux
