Ontleding van "Die derde oog" van Etienne Leroux
- Title
- Ontleding van "Die derde oog" van Etienne Leroux
- author
- Goosen, I.
- datePublished
- 1980
- degree
- Honneurs
- publisher
- Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
- contributor
- Steenberg
- description
- 'n Voorwaarde waaraan 'n goeie literêre werk moet voldoen, is dat die elemente waaruit die werk bestaan, 'n eenheid moet vorm. Die doel van hierdie referaat is dan ook om die samehang tussen die elemente waaruit Etienne Leroux se roman Die derde oog bestaan, aan te dui. Omdat die Herakles-mite as bindmiddel tussen die romandele dien, word daar verder aangetoon hoe die mite in Die derde oog geïntegreeris.
- keywords
- Die derde oog, 1966
- Leroux, Etienne
- inLanguage
- Afrikaans
- numberOfPages
- 58
- fileFormat
